Ellen Gunderson Traylor

Enig resultaat

17,50

Slegs menslike moed en goddelike wonderwerke sou die Beloofde Land wen! As die opvolg van Ellen Traylor se MOSES – DIE VERLOSSER, volg hierdie boek die Israeliete se lang reis na Kanaän in ‘n epos van intense drama. Nadat hulle die plaag op Farao se wrede land, die verlossingskrag van God en die skeiding van [...]