Kalifornië se goue land, 1850. ’n Tyd toe mans hul siele verkoop het vir ’n sak goud en vroue hul liggame verkoop het vir ’n plek om te slaap.
Angel verwag niks anders van mans as verraad nie. As kind verkoop in prostitusie, oorleef sy deur haar haat lewendig te hou. En wat sy die meeste haat, is die mans wat haar gebruik, en haar leeg en dood vanbinne laat voel.
Dan ontmoet sy Michael Hosea, ’n man wat in alles sy Vader se hart soek. Michael gehoorsaam God se roeping om Angel te trou en haar onvoorwaardelik lief te hê. Stadig, dag vir dag, trotseer hy Angel se bitter verwagtings, totdat haar bevrore hart teen haar wil begin ontdooi.
Maar met haar onverwagte versoeting kom oorweldigende gevoelens van onwaardigheid en vrees. En so hardloop Angel weg. Terug na die duisternis, weg van haar man se jagende liefde, en bang vir die waarheid wat sy nie langer kan ontken nie: haar finale genesing moet kom van die Een wat haar selfs meer liefhet as wat Michael doen… die Een wat haar nooit sal laat gaan nie.
’n Kragtige hervertelling van die storie van Gomer en Hosea, Herwinnende Liefde is ’n lewe-veranderende verhaal van God se onvoorwaardelike, verlossende, allesverterende liefde.
California’s gold country, 1850. A time when men sold their souls for a bag of gold and women sold their bodies for a place to sleep.
Angel expects nothing from men but betrayal. Sold into prostitution as a child, she survives by keeping her hatred alive. And what she hates most are the men who use her, leaving her empty and dead inside.
Then she meets Michael Hosea, a man who seeks his Father’s heart in everything. Michael obeys God’s call to marry Angel and to love her unconditionally. Slowly, day by day, he defies Angel’s every bitter expectation, until despite her resistance, her frozen heart begins to thaw.
But with her unexpected softening comes overwhelming feelings of unworthiness and fear. And so Angel runs. Back to the darkness, away from her husband’s pursuing love, terrified of the truth she no longer can deny: her final healing must come from the One who loves her even more than Michael does . . . the One who will never let her go.
A powerful retelling of the story of Gomer and Hosea, Redeeming Love is a life-changing story of God’s unconditional, redemptive, all-consuming love.