Francine Rivers

Enig resultaat

17,50

Kalifornië se goue land, 1850. ‘n Tyd toe mans hul siele verkoop het vir ‘n sak goud en vroue hul liggame verkoop het vir ‘n plek om te slaap. Angel verwag niks anders van mans as verraad nie. As kind verkoop in prostitusie, oorleef sy deur haar haat lewendig te hou. En wat sy die [...]